Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Tara Notcutt

Geselskap

MET

Ira Blanckenberg en Robert Hindley

TEKS

Henque Heymans

REGIE EN STELONTWERP

Tara Notcutt

MUSIEKREGIE

Dawid Boverhof

VERVAARDIG DEUR

Leftfoot theatre productions

VERHOOGBESTUURDER

Amber Fox-Martin

KLANKONTWERP

Robert Hindley
Erkenning

ATKV, NATi en Suidoosterfees

GENRE // Drama

Oom Bey, my pa

Speelvak & kaartjies

Suidoosterfees

Oom Bey, my pa vertel die verhaal van Beyers Naudé (soos gesien deur die oë van sy jongste kind en enigste dogter, Liesel) en fokus op die tyd en oorsake van sy skuif in ideologie – en of dit eintlik ‘n skuif was.

© 2024 NATi • Alle regte voorbehou.