NATi Logo
Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Dean Balie

Geselskap

MET

Dean Balie en Bianca Flanders Balie

TEKS

Dean Balie

MUSIEK

Dean Balie en Bianca Flanders Balie

VERHOOGBESTUURDER

Kathleen Stephens

STELONTWERP

Koos Marais

VERVAARDIGER

Suidoosterfees
Erkenning

Ondersteun deur NATi

GENRE // Kinderteater

Pietersielie en Roosmaryn vertel stories

Met vele instrumente, ’n poppekas en hul kleurryke persoonlikhede is dié twee veral passievol oor die waarde van stories. Op hul reise ontmoet hulle vir Prinses Pampoenpit en Faizel, ’n meisietjie en ’n seuntjie, wat deur hul stories die belangrike les leer dat almal uniek en spesiaal is.

Speelvak & kaartjies

Pietersielie en Roosmaryn hou baie van stories en musiekmaak. Hulle reis die hele wêreld vol met hul magical klein karavaan op soek na vriende, boeke en kinders, nie net om hul stories te deel nie, maar ook om nuwe stories by hul nuwe maatjies te leer.

Met vele instrumente, ’n poppekas en hul kleurryke persoonlikhede is dié twee veral passievol oor die waarde van stories. Op hul reise ontmoet hulle vir Prinses Pampoenpit en Faizel, ’n meisietjie en ’n seuntjie, wat deur hul stories die belangrike les leer dat almal uniek en spesiaal is.

Kom kuier saam met Pietersielie en Roosmaryn en onthou om saam te sing en dans as die magical klein karavaan by jou kom stop!

© 2023 NATi • Alle regte voorbehou.