Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Tailyn Ramsamy

Geselskap

Met Roland du Preez
Regisseur Tailyn Ramsamy
Skrywer Roland du Preez

Erkenning

Ondersteun deur NATi

GENRE // Drama

Rescue Remedy

Niemand het ’n gemaklike verhouding met hulle pa nie. Rescue Remedy is ’n moffiekind se snaakse, tragiese poging om hul Pappa halfpad te ontmoet – letterlik langs die N2.

Speelvak & kaartjies

Suidoosterfees

Niemand het ’n gemaklike verhouding met hulle pa nie. Rescue Remedy is ’n moffiekind se snaakse, tragiese poging om hul Pappa halfpad te ontmoet – letterlik langs die N2. Al is dit ’n plofbare verhouding van liefde, misverstand en woede, kan ’n mens agterna daaroor lag. Die stuk laat die kollig val op queer mense in hedendaagse Suid-Afrika, die trauma van ’n soldaat en geestesgesondheid. Kan Pappa en kind hul ego’s eenkant sit? Dalk is daar tóg hoop. Liefde is oorgenoeg rede om aan te hou praat…

© 2026 NATi • Alle regte voorbehou.