Prima! vier Louis Prima se kenmerkende swing-, jazz- en bop-klanke in ’n lewendige musikale vertoning. Die bekroonde duo Dean Balie en Bianca Flanders tree op saam met die Stellenbosch University Brass Band onder leiding van Ramon Alexander. Dean Balie behartig die regie en dirigering, met musikale verwerking deur Janine Neethling. Dit is ’n Toyota Stellenbosch Woordfees-, KKNK- en Suidoosterfees-ko-produksie, ondersteun deur NATi.
Speelvakke 2026
Toyota Stellenbosch Woordfees: 8 en 10 Okt; Drostdy Theatre.