Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

De Klerk Oelofse

Geselskap

MET Frank Opperman TEKS Dana Snyman REGIE EN BELIGTINGSONTWERP De Klerk Oelofse PRODUKSIEBESTUURDER Marie Vogts

Erkenning

’n Innibos-produksie, ondersteun deur NATi

GENRE // Dramakomedie

Reünie

Dit is dieselfde skoolsaal, maar dis 40 jaar later, by die 1980-matriekgroep se reünie soos beleef deur Petrus Boshoff, die verteller. Die voormalige matrieks word gekonfronteer met die spoke van die verlede en ’n tragedie wat hulle 40 jaar gelede saam beleef het.

Speelvak & kaartjies

Dit is dieselfde skoolsaal, maar dis 40 jaar later, by die 1980-matriekgroep se reünie soos beleef deur Petrus Boshoff, die verteller. Die voormalige matrieks word gekonfronteer met die spoke van die verlede en ’n tragedie wat hulle 40 jaar gelede saam beleef het. Dana Snyman en Frank Opperman het al verskeie kere kragte saamgesnoer in die skep van solostukke: Dana met die pen en Frank op die verhoog. Met Reünie is die sterk regisseurshand van De Klerk Oelofse bygevoeg. Verwag dieselfde fyn spot, deernis en ’n tikkie nostalgie. Reünie was ’n topverkoper by Innibos in 2023.

© 2025 NATi • Alle regte voorbehou.