NATi Logo
Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Gideon Lombard

Geselskap

Met

Geon Nel

Teks

Wilken Calitz

Regisseur en ontwerp

Gideon Lombard

Musiek

Gideon Lombard en Wilken Calitz
Erkenning

Ondersteun deur NATi, Toyota US Woordfees

Salome

Speelvak & kaartjies

Etienne le Roux se Sewe dae by die Silbersteins kry ’n herinterpretasie in hierdie nuutgeskepte eenmanvertoning. Henry van Eeden word aan ’n reeks bisarre scenarios blootgestel in sy soeke na sy aanstaande vrou, Salome. Een mens se tragie-komiese poging om homself te artikuleer in die hedendaagse Suid-Afrika. 

© 2023 NATi • Alle regte voorbehou.