Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Matthew Wild

Geselskap

TEKS

Bertolt Brecht (verwerk en vertaal deur Hennie Aucamp, en voltooi deur Charl-Johan Lingenfelder)

MUSIEK

Kurt Weill

MUSIEKREGIE

Charl-Johan Lingenfelder
Erkenning
Geen tot op hede. Ons hoop vir die beste!
GENRE // MUSIEK

SEWE DOODSONDES

Hierdie snydende anti- kapitalistiese satire volg die skisofreniese Anna op haar “reis van sonde” deur Amerika terwyl sy probeer geldmaak om huis toe te stuur na haar lui familie. Charl-Johan Lingenfelder se radikale verwerking put inspirasie uit ’n onvoltooide manuskrip deur Hennie Aucamp. Bianca le Grange lei ’n geselskap van twintig dansers, sangers en musikante.

Speelvak & kaartjies

Toyota US Woordfees

Terwyl oorlogswolke in 1933 oor Duitsland saampak, kom Bertolt

Brecht en Kurt Weill in Parys byeen om ’n laaste werk te skep – die

“balletlied-siklus” Die Sewe Doodsondes.

Fotogalery

© 2023 NATi • Alle regte voorbehou.