Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Lee-Ann van Rooi

Geselskap

MET Veronique Jephtas , Tinarie van
Wyk Loots en Michele Burgers TEKS
Marianne Thamm REGIE Lee-Ann van
Rooi ONTWERP Carin Bester
VERHOOGBESTUURDER Savannah
Vermaak VERVAARDIGER KKNK

Erkenning

Ondersteun deur NATi

GENRE // Drama

Sonde met die Spoke

Skemer daal neer op Arbeidsgenot op Oudtshoorn. Angelique Jacobs, ’n veiligheidswag by die Langenhoven - museum, maak gereed om die huis na die besienswaardigheid en museum te sluit ..."

Speelvak & kaartjies

Suidoosterfees
KKNK

“Skemer daal neer op Arbeidsgenot op Oudtshoorn. Angelique Jacobs, ’n veiligheidswag by die Langenhoven – museum, maak gereed om die huis na die besienswaardigheid en museum te sluit … En dan begin die verlede by haar spook. Letterlik. Want die vroue in Langenhoven se lewe is nie so geneë met die weergawe van die stories wat oor hulle vertel word nie. Dit wat Angelique gedink het sy weet en wat sy as die waarheid verkondig, word uitgedaag deur die spoke wat ’n gans ander verhaal het om te vertel. Marianne Th amm, bekroonde ondersoekende joernalis, debuteer met haar eerste toneelstuk. Haar nuuskierigheid oor wie en wat Langenhoven was en wat hy vandag beteken, het haar gelei na die vroue in sy lewe. Thamm bied met humor en patos ’n nuwe blik op ’n geskiedenis w at almal dink hulle ken, en dalk val daar net ’n geraamte of twee uit die kas. Regisseur Lee -Ann van Rooi word in 2025 vereer met die Kunste Onbeperk – Kruispunt -prys. “

© 2026 NATi • Alle regte voorbehou.