Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Nico Scheepers

Geselskap

MET Anna -Mart van der Merwe, Carla
Smith, Ben Albertyn en Mark Elderkin
REGIE, VERTALING EN ONTWERP
Nico Scheepers TEKS Tennessee
Williams OORSPRONKLIKE TITEL
The Glass Menagerie
VERHOOGBESTUURDER Nell van der
Merwe VERVAARDIGER Toyota
Stellenbosch Woordfees

Erkenning

Ondersteun deur NATi

GENRE // Drama

Speelgoed van Glas

’n Nuwe vertaling en verwerking van ’n tydlose meesterstuk. Die ontknoping van ’n fyn web van liefde en verlies, gespin deur ’n matriarg om haar gesin tot elke prys bymekaar te hou – en hoe graag elkeen van hulle wil ontsnap.

Speelvak & kaartjies

Toyota Innibos
Vrystaat Kunstefees
KKNK

’n Nuwe vertaling en verwerking van ’n tydlose meesterstuk. Die ontknoping van ’n fyn web van liefde en verlies, gespin deur ’n matriarg om haar gesin tot elke prys bymekaar te hou – en hoe graag elkeen van hulle wil ontsnap. Speelgoed van glas is ’n boeiende, hartroerende uitmekaarskeur -verhaal, ’n meesleurende verkenning van broosheid, verlange en die feilbaarheid van familie. Bekroon met die Woordtrofee as beste toneelstuk, beste regie, beste vroulike byspeler (Smith) en beste manlike byspeler (Elderkin) by die Toyota Stellenbosch Woordfees (2024). ’n Toyota Stellenbosch Woordfees-produksie, ondersteun deur NATi en die Baxter -teater. Speelvak moontlik gemaak deur die KKNK.

© 2026 NATi • Alle regte voorbehou.