Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Tinarie Van Wyk-Loots

Geselskap

Tinarie Van Wyk-Loots

Erkenning

Ondersteun deur NATi

GENRE // Drama

Speenvark

’n Nuwe vertaling en verwerking van ’n tydlose meesterstuk. Die ontknoping van ’n fyn web van liefde en verlies, gespin deur ’n matriarg om haar gesin tot elke prys bymekaar te hou – en hoe graag elkeen van hulle wil ontsnap.

Speelvak & kaartjies

Vrystaat Kunstefees

’n Poging tot ’n eenpersoonstuk, of ’n worstelende gedig, geskoei op, en met apologie aan, Shakespeare se Hamlet (ook jammer aan Jonker / De Villiers / Malherbe / Totius / Opperman / Yeats). ’n Tentatiewe, maar geweldadige ondersoek na die emosionele landskap van wat dit is om ‘n Suid-Afrikaner te wees. Met voorouers gewortel in Afrika en Europa, die ontgogeling van menslikheid en essensiële emosionele selfmoord, word die soeke na identiteit uitgebeeld deur middel van die ekstrapolasie van die verskeie karakters in die oorspronklike teks, wat almal uit dieselfde mond praat.
‘n Vrystaat Kunstefees produksie, moontlik gemaak deur NATi

© 2026 NATi • Alle regte voorbehou.