Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Geselskap

Erkenning

Moontlik gemaak deur Vrystaat Kunstefees en NATi, ondersteun deur Vukallective

Tehuis

Speelvak & kaartjies

In ’n vergete area van ’n vlak 2-stad is ’n klein, makabere instansie wat Verbruikers die geleentheid bied om realiteit te beleef met van die laaste oorblywende Afrikaners, wat dateer uit die tydperk toe hulle die outonome streek Nánfei ingeval het – hulle wie nog altyd die vyand van die Party was en verewig Die Party se vyand sal bly. Hierdie Afrikaners en hul identiteit word uitgestal vir jou vermaak en plesier. Laat hulle al jou behoeftes vervul, maar onthou net: die wiel draai.

Fotogalery

© 2023 NATi • Alle regte voorbehou.