The Cracked House is een van die NATi Jong Sterre-produksies wat deur NATi moontlik gemaak word. Ntsikayomzi Benya skryf die teks en Sibuyiselo Dywili regisseer. Die Engelse produksie het ’n speelduur van ongeveer 55 minute.
Speelvakke 2026
Suidoosterfees: 1 Mei 14:00, 2 Mei 17:00; Galloway-teater, Waterfront Teaterskool.