Andrew Buckland vertolk The Fool’s Guide, ’n Engelse produksie met ’n speelduur van ongeveer 60 minute. Die werk word by KKNK en Toyota Stellenbosch Woordfees aangebied en verskyn ook in NATi se 2026-teaterfeesprogram.
Speelvakke 2026
Suidoosterfees: 1 Mei 12:30, 2 Mei 16:00; Little Theatre, Hiddingh-kampus.