Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Julie van den Berghe

Geselskap

DEBUUT

Met Lee-Ann van Rooi
Teks: Julie van den Berghe, Marie-Louise Stheins, Kristien Hemmerechts; vertaal deur Paul Vincent, na die roman van Kristien Hemmerechts
Taal: Eng
Tydsduur: 60 min

 

Erkenning

Ondersteun deur NATi

GENRE // Drama

The woman who fed the dogs

Michelle Martin, vrou en medepligtige van die kinderverkragter en -moordenaar Marc Dutroux, word deur die media bestempel as die “mees gehate vrou in België”.

Speelvak & kaartjies

Michelle Martin, vrou en medepligtige van die kinderverkragter en -moordenaar Marc Dutroux, word deur die media bestempel as die “mees gehate vrou in België”. Met haar vrylating ná 16 jaar in die tronk is dié skrikwekkende misdade van die vroeë 1990’s weer hoofnuus. Hierdie drama verken die omstandighede van Martin, haar lewe lank self ’n slagoffer van emosionele en fisieke geweld. Gebaseer op Kristien Hemmerechts se opspraakwekkende roman.

© 2024 NATi • Alle regte voorbehou.