NATi Logo
Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Wynand Kotze en Nico Scheepers

Geselskap

MET Wynand Kotze TEKS Wynand Kotze en Nico Scheepers MUSIEK Loki Rothman

Erkenning

Teksontwikkeling ondersteun deur die Toyota US Woordfees en NATi

GENRE // Drag stand-up

Tollie Parton: Hoe om oor jouself te kom

Politiek – hoe moeilik kan dit wees? ’n Fopdosser in die parlement, is ons gereed? Kan ons oor onsself kom om dit moontlik te maak, of drink ons te veel pille?

Speelvak & kaartjies

Politiek – hoe moeilik kan dit wees? ’n Fopdosser in die parlement, is ons gereed? Kan ons oor onsself kom om dit moontlik te maak, of drink ons te veel pille? Hoe om oor jouself te kom is Tollie Parton se nuwe show, wat sy in samewerking met Nico Scheepers geskep het. ’n Humoristiese blik op die binnewerking van Tollie se brein en waarom sy besluit het om. . . ag, kom kyk. Tollie is nie vir fyngevoeliges nie. Haar skote is sterker as ooit en as jy braaf genoeg is om die uur deur te sit, wag daar ’n verrassing aan die einde. Jy weet? Ons almal soek mos ’n happy ending. En wie weet? Dalk het sy die oplossing? Dalk deel sy haar groot geheim. Snaaks en bietjie té eerlik!

© 2024 NATi • Alle regte voorbehou.