Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Walter Strydom

Geselskap

MET

Elzabé Zietsman, Barend Kriel, CW Laten, Jana Coetzer Michel Marc Bouchard

TEKS

Naomi Morgan
Erkenning

Ondersteun deur: Nasionale Kunsteraad (NKR), Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief (NATi), Vrystaat Kunstefees

GENRE // DRAMA, RILLER

Tom gaan plaas toe

Verblind deur sy smart word Tom ingetrek in die familie se disfunksionele verhoudings, begeertes en pretensies. Hy ontbloot egter ‘n nalatenskap van leuens en ‘n afgryslike trauma wat die rustigheid van die plaaslewe kan verwoes. ‘n Psigologiese riller oor waagmoedige mitomanie te midde van onbetwiste konserwatisme: Baie moet leer lieg lank voordat hulle kan leer liefhê.

Speelvak & kaartjies

Tom is op die plaas vir sy geliefde se begrafnis, maar hy word gedwing om die verhouding geheim te hou.

© 2025 NATi • Alle regte voorbehou.