Toekenning/s

Die produksie ontvang tydens die Toyota US Woordfees 5 nominasies en Nicole Holm wen die toekenning vir Beste Vroulike Speler.

REGIE

Juanita Swanepoel

Geselskap

MET

Nicole Holm en Inge Crafford-Lazarus

TEKS

Helena Gunter

KLANKBAAN

Pierre-Arnold Theron
Erkenning

Geskep en vervaardig deur: Calaringe Productions in samewerking met die Toyota US Woordfees, ondersteun deru NATi

GENRE // Drama

Tweespoor

Hul verhale gaan hand aan hand. Een deel herinneringe uit haar oënskynlik idiliese kinderjare op ʼn plaas in die 1960’s. Die ander moet in vandag se Suid-Afrika koers hou, te midde van misdaad en “rewolusie”. Die teks het ʼn satiriese ondertoon, maar waag ʼn intieme blik op die soort traumatiese gebeure wat vroue se perspektief kan omkeer en hul drome herskryf.

Speelvak & kaartjies

Toyota US Woordfees

Twee vroue vertel aan ʼn skrywer van insidente uit hul verlede wat ʼn ingrypende invloed op hul lewens gehad het.

© 2024 NATi • Alle regte voorbehou.