Uitgedraai is deel van die NATi Jong Sterre-afdeling en word moontlik gemaak deur NATi. Chloè van Rooyen skryf die teks en Tiffani Dlamini regisseer. Die produksie het ’n speelduur van ongeveer 55 minute.
Speelvakke 2026
Suidoosterfees: 1 Mei 17:00, 3 Mei 14:00; Galloway-teater, Waterfront Teaterskool.