Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Janice Honeyman

Geselskap

Met

Anna-Mart van der Merwe, Tinarie van Wyk Loots, Stian Bam e.a.

Skrywer

Dominique Botha

Verwerker

Saartjie Botha

Stel- en beligtingsontwerp

Wolf Britz
Erkenning

Ondersteun deur NATi

Valsrivier

Speelvak & kaartjies

Die verhoogverwerking van Dominique Botha se veelbekroonde roman word aangebied deur die vervaardigers van Die reuk van appels en Kamphoer. Dié aangrypende verhaal oor familie, lojaliteit, verlies en grootword is afgeëts teen die landskap van ’n diep verdeelde Suid-Afrika. ’n Jong man se lewe stuur onafwendbaar af op ’n tragiese einde, te midde van ’n nuwe demokrasie se geboortepyne. Politiek, persoonlike herinnering en ’n vergane plattelandse landelikheid word dramaties verweef in ’n suster se elegie aan haar broer. 

© 2025 NATi • Alle regte voorbehou.