Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Amelda Brand

Geselskap

Met Angelo Bergh, Dean Smith
Regisseur Amelda Brand
Skrywer Mikyall Harris
’n Suidoosterfees NATi Jong Sterre-produksie, moontlik gemaak deur NATi, die Jakes Gerwel-stigting, Kunstekaap

Erkenning
Geen tot op hede. Ons hoop vir die beste!
GENRE // Drama

Vannie wal, af

Lover’s Lane in Stellenbosch is die enigste plek waar Adam (’n eerstejaarstudent) en Jethro (’n meestersstudent) veilig voel in ’n onregverdige wêreld. Hier deel hulle gesteelde oomblikke, maar die liefde en troos wat hulle vind, word getoets wanneer geheime en leuens na vore kom.

Speelvak & kaartjies

Vrystaat Kunstefees
Toyota Stellenbosch Woordfees

Lover’s Lane in Stellenbosch is die enigste plek waar Adam (’n eerstejaarstudent) en Jethro (’n meestersstudent) veilig voel in ’n onregverdige wêreld. Hier deel hulle gesteelde oomblikke, maar die liefde en troos wat hulle vind, word getoets wanneer geheime en leuens na vore kom.

© 2026 NATi • Alle regte voorbehou.