Vark in die verhaal is deel van die NATi Jong Sterre-afdeling en word moontlik gemaak deur NATi. Willem Esterhuyse skryf en vertolk die produksie, met Ntombi Makhutshi as regisseur. Die speelduur is ongeveer 50 minute.
Speelvakke 2026
Suidoosterfees: 2 Mei 14:00, 3 Mei 20:00; Galloway-teater, Waterfront Teaterskool.