Breyten Breytenbach se laaste verhoogdrama, Verwelkingslied, is by Suidoosterfees aangebied. (Suidoosterfees berig dat Stad Kaapstad se burgemeester Geordin Hill-Lewis en die Wes-Kaapse minister van kultuursake en sport, Ricardo Mackenzie, die première bygewoon het.) Die produksie is ’n ko-produksie van Suidoosterfees en Momentum Beleggings Aardklop; moontlik gemaak deur Spier Arts Trust, NATi, Het Jan Marais Nationale Fonds en Audi Centre Claremont.
GENRE // Drama
Verwelkingslied