Vlindervry is ’n nuwe ko-produksie van Momentum Aardklop en Toyota Stellenbosch Woordfees. Die produksie is moontlik gemaak deur AK21 en word ondersteun deur NATi. Dit is Aardklop se vlagskipproduksie en het ’n speelduur van ongeveer 90 minute.
Speelvakke 2026
Momentum Aardklop: 29 Sep 09:30, 30 Sep 19:30, 1 Okt 09:30, 2 Okt 13:00, 3 Okt 09:30; Gimmies.
Toyota Stellenbosch Woordfees: 6, 7, 9, 10 en 11 Okt; kykNET Idas Valley Primary.