Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Gaerin Hauptfleisch

Geselskap

MET René Cloete en Stephanie Hough TEKS EN ONTWERP Stephanie Hough REGIE Gaerin HauptfleischMUSIEK Stephanie Hough VERVAARDIGER Stercus Produksies

Erkenning

Ondersteun deur NATi

GENRE // Drama

Wag!

Opwinding en spanning heers wanneer ’n meester en haar assistent voorberei vir ’n naderende besoek. Die vlytige Gabrielle poets en skaaf aan die wagtende Augustine. Daar word gestik en gesalf, soms tot die uiterste. Vir wie wag hulle? Sal die ure van toebereidsel, wat so noukeurig uitgevoer word, vrugte dra? Waarom hang die een ding wat hulle oënskynlik saambind soos ’n swaard bo hul albei se koppe?

Speelvak & kaartjies

Suidoosterfees

© 2026 NATi • Alle regte voorbehou.