Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Jason Jacobs 

Geselskap

Met

Ashwin Arendse

Skrywers

Nathan Trantraal en Ronelda S Kamfer
Erkenning

Ondersteun deur NATi, Kunste Onbeperk en Suidoosterfees, Toyota US Woordfees

Wit isse colour

Speelvak & kaartjies

Gegrond op die skrywer Nathan Trantraal se ondervindings, daaglikse waarnemings en stories uit sy gepubliseerde skryfwerk waarin alles van verwarde toxic masculinity tot ’n re-imagined geskiedenis van Autshumao en Jan van Riebeeck oneerbiedig ondersoek word. 

Fotogalery

© 2023 NATi • Alle regte voorbehou.