Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Peggy Tunyiswa

Geselskap

Met Carin Bester en Peggy Tunyiswa
Taal: Eng, Afr
Tydsduur: 20 min

Erkenning

Ondersteun deur NATi

GENRE // Drama

Yekabani le Panty

’n Plekspesifieke ingrypingskuns-vertoning wat korte mette maak van patriargie, veral in die Suid-Afrikaanse konteks.

Speelvak & kaartjies

’n Plekspesifieke ingrypingskuns-vertoning wat korte mette maak van patriargie, veral in die Suid-Afrikaanse konteks. Twee vroue daag onderdrukking uit en krap die verskille in hul onderskeie kulture oop totdat hulle ’n ruimte vind waar hulle hul vryheid en mag kan terugneem. Dit is hier waar genesing plaasvind.

© 2025 NATi • Alle regte voorbehou.