NATi Logo

Hier is die benoemdes – 14de kykNET Fiëstas

Hier is die benoemdes – 14de kykNET Fiëstas NATi

Met die ses groot Afrikaanse kunstefeeste – Suidoosterfees, KKNK, Innibos, Vrystaat Kunstefees, Toyota US Woordfees en Momentum Beleggings Aardklop – wat die afgelope jaar weer volstoom aan die gang was, het dié in die kunste weer gewys dat talent in Suid-Afrika volop is.