Joernaal

NASIONALE AFRIKAANSE TEATER-INISIATIEF

Grootse ‘Koningin Lear’ na Baxter

Kapenaars het enkele dae om die veelbekroonde toneelstuk Koningin Lear in die Baxter­teater in Rondebosch te beleef. Dit kom oplaas ná suksesvolle speelvakke en ritse pryse – agt Kannas op die Klein …

LEES ARTIKEL

Briljante ‘Koningin Lear’ ontstig en boei

Die kragtige drama Koningin Lear is nou op die planke in die Baxter-teater. Dit is ’n komplekse en uitdagende stuk, kortom briljant, skryf Joan Hambidge.

LEES ARTIKEL

Drie reuse en ’n haka vir ‘Koningin Lear’

Murray La Vita doen verslag oor ’n gesprek tussen drie kulturele reuse: Antjie Krog wat aan Marthinus Basson en Antoinette Kellermann die vrae vra wat sy haar “hele lewe lank …

LEES ARTIKEL

‘Huishou’ se rolverdeling ‘uit die hemel’

Koebaai Pippa, hallo Dirkie. Dit is hoe Nadia Valvekens, wat 13 jaar lank Pippa in die kykNET-sepie Binnelanders gespeel het, verwelkom word nadat kenners, leke, resensente en verskillende gehore die verhoogstuk Huishou gesien het. …

LEES ARTIKEL

Onstuitbare Basson bring ‘Die gangsters’ na Suidoosterfees

Marthinus Basson is ’n tipiese ram. Dié sterreteken se mense is mos nie onder te kry nie. Waar hulle nie kan loop nie, daar kruip hulle.

LEES ARTIKEL

Hart en menslikheid van ‘Die gangsters’ tref

Die gangsters is vanjaar as die beste produksie op die US Woordfees aangewys. Rafiek Mammon het dit op die Suidoosterfees beleef en is diep geraak daardeur.

LEES ARTIKEL

Afrikaanse teater veilig in dié jonges se hande

Ons lewe in ’n tyd waar daar geworstel word oor wie wie se land gesteel het (of wil steel) en ernstige bespiegeling oor wie die regte op Afrikaans behou en …

LEES ARTIKEL

‘GodgOdgoD’ experimental theatre big-bangs science & religion into the question of creation

Somewhere between myth and religion, in clash or dark, light, sound, and movement, the science of theatre explodes into the site-specific phenomenon that is the award-winning GodgOdgoD at the Woordfees.

LEES ARTIKEL