Onstuitbare Basson bring ‘Die gangsters’ na Suidoosterfees

Marthinus Basson is ’n tipiese ram. Dié sterreteken se mense is mos nie onder te kry nie. Waar hulle nie kan loop nie, daar kruip hulle.
Hart en menslikheid van ‘Die gangsters’ tref

Die gangsters is vanjaar as die beste produksie op die US Woordfees aangewys. Rafiek Mammon het dit op die Suidoosterfees beleef en is diep geraak daardeur.
Afrikaanse teater veilig in dié jonges se hande

Ons lewe in ’n tyd waar daar geworstel word oor wie wie se land gesteel het (of wil steel) en ernstige bespiegeling oor wie die regte op Afrikaans behou en wie vir wie “toestemming” gee om Afrikaans te praat, en wie vertel wie se stories. Emosies loop hoog, want almal is iewers aan die woel […]
‘GodgOdgoD’ experimental theatre big-bangs science & religion into the question of creation

Somewhere between myth and religion, in clash or dark, light, sound, and movement, the science of theatre explodes into the site-specific phenomenon that is the award-winning GodgOdgoD at the Woordfees.
‘Kleedkamer-Blues’ a dramady with bite

Via Theatre Scene Cape Town Kleedkamer-Blues, written by Ludwig Binge and directed by Marthinus Basson, gives audiences a witty dramady look behind the festival scenes as actors prepare for their final performance if an Afrikaans protest theatre adaptation of Waiting for Godot.
Nuwe SA mis kroonjuweel op Kaapstad Opera-program

Via Netwerk24 Kaapstad Opera het, ondanks geldelike probleme, ’n jaarprogram bekend gestel wat twee vollengte operas, ’n oorsese toer en korter optredes, asook ’n “kroonjuweel” insluit.
‘Katvoet’ trap fyn oor die familie-foutlyne

Via Netwerk24 Die leuens wat mense mekaar vertel, die skyn wat voorgehou word dat als reg is en in plek is, als voorspoed en geluk, kom in die drama Katvoet van die regisseur Nico Scheepers onder die aandag.
Swerfgoed wen drie Fleur du Cap-pryse

Die Afrikaanse stuk Swerfgoed en die Engelse produksie Endgame het drie Fleur du Cap-pryse elk gewen. Drie pryse is ook toegeken aan Kudu.
‘n Beelskone mis vir die aarde

’n Nuwe mis vir die aarde waarvan Antjie Krog die teks geskryf het met toonsetting deur die plaaslike komponis Antoni Schonken word op die US Woordfees op Stellenbosch opgevoer. Marina Griebenow het gaan luister.
kykNET Fiëstas – 2019 Wenners

Die 9de kykNET Fiëstas is op 14 Februarie 2019 by die Kunstekaap-teater in Kaapstad gehou en is regstreeks op kykNET, DStv-kanaal 144, uitgesaai. Dit was ’n aand ter viering van kreatiwiteit en besonderse prestasies in die uitvoerende kunste.