feesfanaties

Feesfanaties

NASIONALE AFRIKAANSE TEATER-INISIATIEF

KKNK

Antjie Krog en Antoinette Kellermann, wyd bemind en veel bekroond in die skryf- en teaterwêreld, word in 2022 albei 70. ...

Vandag is die dag wat Bumper alles gaan beëindig. Sy mes is skerp en hy’t mooi nageslaan oor hoe hy ...

Bientang: bloedspoor/!nau is ’n verwerking van die bekroonde digter Jolyn Phillips se tweede digbundel, Bientang. ...

Milly, ’n bloemis, veg haar hele lewe lank teen die verandering van natuurskoon in ’n spesiale gebied van biodiversiteit wat ...

Karatara is op die Knysna-brande van 2018 gebaseer. Op 29 Oktober, in die middel van die nag, verorber die vuur ...

Dis die traumas van grootword, swangerskap en selfmoord teen die agtergrond van die 70’s se politieke leuens en die verminking ...

Die klassieke Pulitzerprys-drama Cat on a Hot Tin Roof kry hier nuwe lewe in ’n vars verwerking. Nico Scheepers het ...