feesfanaties

Feesfanaties

NASIONALE AFRIKAANSE TEATER-INISIATIEF

KKNK

Terminaal 3 is ’n aangrypende drama wat handel oor die skade van eiebelang en wat dit aan kinders doen. ...

’n Man verloor sy dogter in ’n motorongeluk. Niks is meer soos dit was nie. Dis asof hy in ’n ...

Moederskap is ’n voltydse werk, en dan isdit eensklaps verby. Anna se kinders het grootgeword en het lewens en liefdes ...

’n Man raak verlief op ’n standbeeld. ’n Pa keer terug uit die dood. Die laaste twee gay mans op ...

Op 90 is Hans nog springlewendig. Sy kinders in die buiteland boender hom egter uit sy lekker huis in die ...

Laerskool Noord se leuse is “Kyk noord en stoot voort”, maar in hierdie lekkerlag-produksie is dit allesbehalwe die geval. Drie ...

In Mutton Hour bring van ons voorste teaterlui kort stories oor liefde, verlies, krokodille en katte na die verhoog. Dis ...

My dogter sê: ‘Ma, mens bly nooit in ’n doodloopstraat nie. Jy draai om, ry terug en kry ’n nuwe ...

Met vele instrumente, ’n poppekas en hul kleurryke persoonlikhede is dié twee veral passievol oor die waarde van stories. Op ...

Geïnspireer deur Dylan Thomas se Under Milk Wood, stel Op hierie dag deur storievertelling, musiek, sang, poësie en fisieke teater ...

Ek wens, ek wens is ’n fabelagtige verhaal oor Seb, ’n lykbesorger wat ’n grys, eenvoudige en ongelukkige bestaan lei. ...

Ek, Anna van Wyk word beskou as ’n klassieke werk in Afrikaans en is ook voorgeskryf vir skole. Dis een ...