feesfanaties

Feesfanaties

NASIONALE AFRIKAANSE TEATER-INISIATIEF

KKNK

Die Hertzog-bekroonde skrywer Ingrid Winterbach bied in haar jongste teaterstuk 'n onbespreekbare blik op die Suid-Afrikaanse geskiedenis, kolonialisme, ontbinding en ...

Liefdesbriewe is 'n roerende tragikomiese ondersoek na verlore geleenthede, onuitgesproke liefde en verwikkelde vriendskap tussen die karakters Melissa en André ...

Wat het my kind gesê voor hy dood is? Het hy na my geroep? Die bekroonde teatermaker Christo Davids pak ...

Buiten dat smaak verskil, is daar al menige argumente gevoer oor wat kuns is – laat staan nog góéie kuns! ...

Teen die agtergrond van Oudtshoorn se verroeste treinspore en verlate perron, vertel Die Swartmerrie die aangrypende verhaal van Simon “Tjoekepaf” ...

Die gevlerktes bring twee gesoute kunstenaars bymekaar vir ’n buitengewone produksie wat ’n lewende uitvoering en animasierolprentkuns kombineer. ...

Die een wat bly is deels droom en deels getuienis, en gebruik die geselskap se persoonlike herinneringe as vertrekpunt om ...

Albatros is die aangrypende verhaal van ’n pa en seun se soeke na versoening, en ook om vrede in hulself ...

Die geliefde kinderboek Braam en die engel is verwerk as ’n magiese, multidissiplinêre teaterervaring vir die hele gesin. ...

Twee ou mense, opgewonde, in afwagting op hul groot aand wanneer die ou man sy lewensfilosofie, waaraan hy 93 jaar ...

Ná die sukses van Karoo Kaarte se aangrypende teaterproduksies Droomkraan Kronieke (2023) en Op hierie dag (2022) verlaat die teaterspan ...

Hulle was net nog ’n getroude paartjie tot sy op ’n dag ophou vleis eet. . . Só begin ’n ...