NATi Produksies
NASIONALE AFRIKAANSE TEATER-INISIATIEF
- Alle produksies
- 2017
- 2018
- 2019
- 2020
- 2022
- 2023
- 2024
- 2025
- 2026
- NATi
- Alle produksies
- 2017
- 2018
- 2019
- 2020
- 2022
- 2023
- 2024
- 2025
- 2026
- NATi
Uit die Bloute
Hierdie musiekteaterproduksie het teatergangers telkemale op hulle voete gehad sedert die onlangse opening by die ...
Beloofde land
Wie kan die skokfoto van ’n verdrinkte Siriese baba uitgespoel op ’n Griekse strand in ...
Fotostaatmasjien
’n Kopie van die werklikheid, of die lewe self? Fotostaatmasjien, Bibi Slippers se veelbekroonde digbundel, is ...
Pa, maak vir my ‘n vlieër, Pa
Org Verwey (Waldemar Schultz) is 45 en bly nog by sy ma (Sandra Prinsloo) in ...
I(ras)sioneel
Ná meer as 2 dekades van demokrasie in Suid-Afrika, word bestek geneem van ons Reënboognasie. ...
Lepeltjie vol snare
Die kitaar- en snaarinstrumente het die toets van die eeue geslaag en vandag vind jy ...
Hond se Gedagte
Na ’n lang, gelukkige huwelik begin Raymonde aan haar man se getrouheid twyfel as hy ...
Sing jy van Bomme
Sing jy van bomme het tot stand gekom tydens die onstuimige tye in die tagtigerjare. Die ...
PIEKNIEK BY MPANDE (NÉE DINGAAN)
In 1988 stik die Afrikaanse establishment in hulle koffe oor die opspraakwekkende kabaret Piekniek by ...
Amper Famous
Amper Famous vertel die storie van ’n jong man van Okiep wat besluit om in ...