NATi Produksies

NASIONALE AFRIKAANSE TEATER-INISIATIEF

  • Alle produksies
  • 2017
  • 2018
  • 2019
  • 2020
  • 2022
  • 2023
  • 2024
  • 2025
  • 2026
  • NATi
2019

Katvoet

Die klassieke Pulitzerprys-drama Cat on a Hot Tin Roof kry hier nuwe lewe in ’n ...

2019

Fruitloeps

Fruitloeps handel oor die wel en wee van twee uitsmyters, wat ook die eienaars van ...

2019

Koningin Lear

Koningin Lear is ’n herverbeelding van William Shakespeare se King Lear deur die gevierde Vlaamse ...

2019

Rokkie

Rokkie is die verhaal van ’n 48-jarige transgender-vrou van die Kaapse Vlakte. Vandag is die ...

2019

My seuns

Ouma se verjaarsdagpartytjie stuur heel moontlik op ’n familie-oorlog af. Pa wag om te hoor of hy ...

2019

Huishou

Twee wit vroue wil ’n swart kind aanneem. Die jonger een beleef ’n identiteitskrisis in ...

2019

Babbelagtig

Ontmoet sewe kleurryke, liefdevolle, aweregse narre met manewales wat jou sal laat lag en frons. Babbelagtig is ...

2019

Deurnis

Deurnis “Ons het ’n huis geërf! ’n Huis op die platteland. By die see.” In ...

2019

GodgOdgoD

Donker, lig, wetenskap, aarde, wind en water… Mite, vuur, glas, god, mens, dier, plant, klip… ...

2019

In Slavenhuis 39

Vier jong bruin studente deel ’n woonstel op Stellenbosch wat jare gelede slawe gehuisves het. ...

2019

Katrina: Die dansende taal

Die 85-jarige Ouma Katrina Esau is die laaste een wat nog die oertaal N/UU kan ...

2019

Kleedkamer-blues

  Ons is in ’n kleedkamer voor ’n laaste optrede by ’n kunstefees. Almal is ...

2019

Klip Kween

Sheila is ’n jong transgender-vrou wat terugkeer na haar geboortedorp – van Stellenbosch na Kamieskroon in ...

2019

MI(SA)

MI(SA) is ’n drieledige uitvoering bestaande uit die Missa Luba, die Misa Criolla en ’n nuwe Suid-Afrikaanse mis geskryf ...

2019

Rooilug

Rooilug Die dorp was eers in die Wes-Kaap, maar nou’s dit innie Oos-Kaap. Nee, die regering ...

2019

Sky and Czech

Ná ’n reis van 6 000 km dwarsdeur die land spoor Czech uiteindelik sy beste ...

2019

Swerfgoed

Dis iewers in die nabye toekoms en die duurste hulpbron is water. Maar by Motel ...

2019

Toutjies en Ferreira

Al ooit gewonder wat gebeur op die verhoog in die uur voor ’n vertoning by ...