NATi Produksies

NASIONALE AFRIKAANSE TEATER-INISIATIEF

  • Alle produksies
  • 2017
  • 2018
  • 2019
  • 2020
  • 2022
  • 2023
  • 2024
  • 2025
  • 2026
  • NATi
2026NATi

Ont-

Ont- is ’n eenmanproduksie met Wian Taljaard waarin Wessel Pretorius skryf en regisseer.

2026NATi

Kom fietna saam Mareldia

Kom fietna saam Mareldia is ’n nuwe verhoogverwerking van Gaireyah Fredericks se Een voet innie ...

2026NATi

Joshlin: Meer as ‘n naam

Joshlin: Meer as ’n naam plaas die mens agter ’n openbare saak in die middel ...

2026NATi

Improv: Skaamfamilie

Improv: Skaamfamilie gebruik improvisasie om familiedinamika, ongemak en onverwagte komiese situasies op die verhoog te ...

2026NATi

Evita @ 90

Pieter-Dirk Uys keer terug na die verhoog met ’n nuwe Evita-vertoning wat sy lang verhouding ...

2026NATi

Eugene

Eugene is ’n rou, poëtiese portret van ’n man wat tussen wêrelde leef en na ...

2026NATi

Ek is nie Danie

Ek is nie Danie is ’n nuwe Woordfees-produksie met Albert Pretorius en Schalk Joubert.

2026NATi

Ek en jy, tot laat toe

Ek en jy, tot laat toe is ’n Kaapse drama oor liefde, verhoudings en die ...

2026NATi

Eerste vir alles

Eerste vir alles is ’n ko-produksie waarin Wessel Pretorius skryf en regisseer en wat by ...

2026NATi

Die olifant

Die olifant is ’n nuwe verhoogaanbieding van Sławomir Mrożek se werk, ontwikkel in samewerking met ...

2026NATi

Die ander dogter

’n Tienjarige meisie ontdek dat sy gebore is as die plaasvervanger vir ’n suster wat ...

2026NATi

A Woman Alone

A Woman Alone is ’n kragtige eenvroumonoloog oor ’n huisvrou se beperkinge, frustrasies en soeke ...

2026NATi

Lemoene, Lemoene, Lemoene, Lemoene, Lemoene

In ’n toekoms waar mense se woorde beperk word, moet twee jong geliefdes leer om ...

2026NATi

Kenan ennie Klopse

Kenan ennie Klopse is ’n bekroonde Première-produksie wat deur NATi ondersteun is.

2026NATi

Granaatsap

Granaatsap is ’n nuwe Première-produksie wat deur NATi ondersteun is en met ’n jong kreatiewe ...

2026NATi

Die gebed van ‘n halfmens

Die gebed van ’n halfmens gebruik ’n stortingsterrein as verhoog vir ’n ontstellende blik op ...

2026NATi

Deep Heat

Deep Heat is ’n plekspesifieke drama oor ’n broer en suster wat op ’n Karoo-plaas ...

2026NATi

CRYBABY

CRYBABY is ’n Feesteforum-produksie wat deur NATi moontlik gemaak is en by al ses die ...