NATi Produksies

NASIONALE AFRIKAANSE TEATER-INISIATIEF

  • Alle produksies
  • 2017
  • 2018
  • 2019
  • 2020
  • 2022
  • 2023
  • 2024
  • 2025
  • 2026
  • NATi
2025

Liefdesbriewe

Liefdesbriewe is 'n roerende tragikomiese ondersoek na verlore geleenthede, onuitgesproke liefde en verwikkelde vriendskap tussen ...

2025

Laaitie mettie biscuits

Wat het my kind gesê voor hy dood is? Het hy na my geroep? Die ...

2025

Kuns

Buiten dat smaak verskil, is daar al menige argumente gevoer oor wat kuns is – ...

2025

Kry vir jou ‘n Tux, Thomas

Tessa Slabbert is nie onder ’n kalkoen uitgebroei nie. Sy wéét vanaand se funksie, en ...

2025

Kinderle

’n Wrok, sê hulle, is ’n seer ding om te koester. Namas en Boesmans is ...

2025

Huis van sand

Babs en Sandy leef op die leftovers van hul verlede. Die vier mure van hul ...

2025

Hortjies dig

In die jare vyftig word Peter Blum geloof as die belangrikste digterstem van die dekade, ...

2025

Gebou soos Steffi Graf

Ná al die vreesaanjaende stories oor Wilgenhof (ʼn koshuis in Stellenbosch) het ek vreeslike goed oor ...

2025

Die Swartmerrie

Teen die agtergrond van Oudtshoorn se verroeste treinspore en verlate perron, vertel Die Swartmerrie die ...

2025

Die gevlerktes

Die gevlerktes bring twee gesoute kunstenaars bymekaar vir ’n buitengewone produksie wat ’n lewende uitvoering ...

2025

Die een wat bly

Die een wat bly is deels droom en deels getuienis, en gebruik die geselskap se ...

2025

Boklied

n Aantal ietwat verloopte toneelspelers kom bymekaar in ’n tyd van krisis in ’n geslote ...

2025

Boesman en Lena

Boesman en Lena is twee hawelose randfigure – uitgelewer aan mekaar, die elemente en ’n ...

2025

Belofte van vere

Bring hulde aan die geliefde Breyten Breytenbach in ’n spesiale program met ’n keur van ...

2025

Albatros

Albatros is die aangrypende verhaal van ’n pa en seun se soeke na versoening, en ...

2024

Braam en die engel

Die geliefde kinderboek Braam en die engel is verwerk as ’n magiese, multidissiplinêre teaterervaring vir ...

2024

Die stoele

Twee ou mense, opgewonde, in afwagting op hul groot aand wanneer die ou man sy ...

2024

Die swartmerrie

Ná die sukses van Karoo Kaarte se aangrypende teaterproduksies Droomkraan Kronieke (2023) en Op hierie ...