NATi Produksies

NASIONALE AFRIKAANSE TEATER-INISIATIEF

  • Alle produksies
  • 2017
  • 2018
  • 2019
  • 2020
  • 2022
  • 2023
  • 2024
  • 2025
  • 2026
  • NATi
2026NATi

Atropa

Tom Lanoye se herbesinning oor die Trojaanse oorlog gee die stem aan vroue wat teen ...

2026NATi

Akrasia

Akrasia follows Reuben as he marks the first anniversary of his mother’s death with an ...

2025

Kompoun

In dié verhoogverwerking van Ronelda Kamfer se roman word die aangrypende verhaal van die McKinney-familie ...

2025

Katrien, die King en die Kween

Katrien, ’n voormalige kabaretster, en haar man, Donovan, is al ’n ewigheid vasgevang in die ...

2025

Wag!

Opwinding en spanning heers wanneer ’n meester en haar assistent voorberei vir ’n naderende besoek. ...

2025

Verwelkingslied

Breyten Breytenbach se laaste verhoogdrama, Verwelkingslied, is by Suidoosterfees aangebied. (Suidoosterfees berig dat Stad Kaapstad ...

2025

Vannie wal, af

Lover’s Lane in Stellenbosch is die enigste plek waar Adam (’n eerstejaarstudent) en Jethro (’n ...

2025

The Good White

In this explosive new play by Mike van Graan, the non-racial project is in the ...

2025

Stinkhout

Louw keer vanuit Londen terug na sy gesin se kleinhoewe ná die skielike
dood van ...

2025

Speenvark

’n Nuwe vertaling en verwerking van ’n tydlose meesterstuk. Die ontknoping van ’n fyn web ...

2025

Speelgoed van Glas

’n Nuwe vertaling en verwerking van ’n tydlose meesterstuk. Die ontknoping
van ’n fyn web ...

2025

Sonde met die Spoke

Skemer daal neer op Arbeidsgenot op Oudtshoorn. Angelique Jacobs, ’n veiligheidswag by die Langenhoven - ...

2025

Seun

Die verhaal van Seun, gebaseer op Dana Snyman se memoir, is ’n universele storie oor ...

2025

Rescue Remedy

Niemand het ’n gemaklike verhouding met hulle pa nie. Rescue Remedy is ’n moffiekind se ...

2025

Pieces of Me

"No one ever talks about the moment you found that you were white. Or the ...

2025

n Begin

Dit is die vroeë oggendure in die nadraai van haar nuwe woonstel se daknatmaak. Hy ...

2025

Moedswil en Muitery

Die Hertzog-bekroonde skrywer Ingrid Winterbach bied in haar jongste teaterstuk 'n onbespreekbare blik op die ...

2025

Mavis mettie marbles

Daar is Crown-visolie, en dan is daar crowns op Mavis se kop … en let’s ...