NATi Produksies

NASIONALE AFRIKAANSE TEATER-INISIATIEF

  • Alle produksies
  • 2017
  • 2018
  • 2019
  • 2020
  • 2022
  • 2023
  • 2024
  • 2025
  • 2026
  • NATi
20222023

Mixtape van die Liefde

Dit bevat stemme van diverse Suid-Afrikaanse digters. Dit reik oor temas, kultuurgroepe en generasies heen, ...

2022

Tweespoor

Hul verhale gaan hand aan hand. Een deel herinneringe uit haar oënskynlik idiliese kinderjare op ...

2022

Terminaal 3

Terminaal 3 is ’n aangrypende drama wat handel oor die skade van eiebelang en wat ...

20222023

‘n Akkerboom

’n Man verloor sy dogter in ’n motorongeluk. Niks is meer soos dit was nie. ...

20222023

Die moeder

Moederskap is ’n voltydse werk, en dan isdit eensklaps verby. Anna se kinders het grootgeword ...

2022

Die Suid-Afrikaners

In die verloop van ’n aand bespiegel Karina, Karel, Kasper en Katryn oor
die toekoms en ...

2022

KRAAL

Die teks word aangebied as ’n sekwens van drome wat op ’n “inheemse” manier “vertaal” ...

20222023

My hart is ‘n muurbal (en ander gedagtes)

’n Man raak verlief op ’n standbeeld. ’n Pa keer terug uit die dood. Die ...

2022

SEWE DOODSONDES

Hierdie snydende anti-
kapitalistiese satire volg die skisofreniese Anna op haar “reis van
sonde” deur Amerika terwyl ...

2022

Die Poet

Sy trou het by sy gewete gelê. Sy taal het ’n atmosfeer,
’n merkwaardige teenwoordigheid, ’n ...

20222023

Hans steek die Rubicon oor

Op 90 is Hans nog springlewendig. Sy kinders in die buiteland boender hom egter uit ...

20222023

Laerskool Noord

Laerskool Noord se leuse is “Kyk noord en stoot voort”, maar in hierdie lekkerlag-produksie is ...

2022

SesTIEN

Ons stel hierdie jaar in Linden ʼn splinternuwe platform vir teater bekend. “Unplugged” en aan ...

2022

Oom Bey, my pa

Oom Bey, my pa vertel die verhaal van Beyers Naudé (soos gesien deur die oë van ...

2022

Mutton Hour

In Mutton Hour bring van ons voorste teaterlui kort stories oor liefde, verlies, krokodille en katte na ...

2022

Opdrifsel

Mara en Bernard verloor hul tienerseun, Dylan, en daarmee saam hul idee van familie, van ...

2022

Spertyd

My dogter sê: ‘Ma, mens bly nooit in ’n doodloopstraat nie. Jy draai om, ry ...

2022

Pietersielie en Roosmaryn vertel stories

Met vele instrumente, ’n poppekas en hul kleurryke persoonlikhede is dié twee veral passievol oor ...