NATi Produksies

NASIONALE AFRIKAANSE TEATER-INISIATIEF

  • Alle produksies
  • 2017
  • 2018
  • 2019
  • 2020
  • 2022
  • 2023
  • 2024
  • 2025
  • 2026
  • NATi
2024

Die vegetariër

Hulle was net nog ’n getroude paartjie tot sy op ’n dag ophou vleis eet. ...

2024

Op die kruin van Shôdeville

Marvin keer terug na sy tuisdorp, Schauderville, waar hy vir een dag ’n tydjie saam ...

2024

Incarnations of Sand

In ’n wêreld waar daar slegs twee is, en die dae een na die ander ...

2024

Goed wat wag om te gebeur

Hendrik keer vir die eerste keer in 15 jaar terug na sy ouerhuis. Die huis ...

2024

Patmos

’n Klein dorpie met ’n sterrewag op die heuwel duskant ’n sluimerende vulkaan word getref ...

2024

Su’walla Kassam

Betree die Bo-Kaap se weergawe van Romeo en Juliet. Twee gesinne, verdeel deur godsdiens. ’n ...

2024

Roem: ’n Musiekverhaal

Deon Meyer en Coenie de Villiers keer ná hul sensasionele Karoo Suite-vertonings terug met ’n ...

2024

Routrip

Ná ’n mislukte selfdoodpoging en drie weke in ’n psigiatriese kliniek, pak Helena haar karretjie ...

2024

Reünie

Dit is dieselfde skoolsaal, maar dis 40 jaar later, by die 1980-matriekgroep se reünie soos ...

2024

The Old Man Who Thought He Had a Dog

Vertrek op ’n skreeusnaakse, absurde treinreis saam met ’n knorrige ou man op sy soektog ...

2024

Tollie Parton: Hoe om oor jouself te kom

Politiek – hoe moeilik kan dit wees? ’n Fopdosser in die parlement, is ons gereed? ...

2024

Veelhoek

Barnard Gilliland se niggie Jana Cilliers hunker na ’n gesprek met hom. Sy onthou hom ...

2024

Vier Panado’s en ’n Chardonnay

In hierdie kabaret, ook bekend as Ek het al so baie my *** gesien, ek ...

2024

Fietsry vir dommies

Carl het ’n graad in konstruksiebestuur, maar hy woon steeds in die “blink hokke” van ...

2023

Geen teks

Tiaan en Egbert word op die eerste repetisiedag van ’n nuwe stuk deur hul teksskrywer ...

2023

Afval

Die Van der Merwes lyk soos ’n doodnormale middeljarige paartjie. Daar is net een kinkel ...

2023

Ver in die wereld Kittie

’n Feesteforum-produksie, moontlik gemaak deur NATi. 1952. Doris Day en Frankie Laine het ’n internasionale ...

2023

Mirre en aalwyn

Mirre en aalwyn is ’n plekspesifieke drama wat afspeel op ’n plaas net buite Oudtshoorn. Jessie ...