NATi Produksies

NASIONALE AFRIKAANSE TEATER-INISIATIEF

  • Alle produksies
  • 2017
  • 2018
  • 2019
  • 2020
  • 2022
  • 2023
  • 2024
  • 2025
  • 2026
  • NATi
2023

Steeds Donkie

Steeds Donkie is die logiese opvolg van Dana Snyman se treffer Donkie. Frank Opperman is weer te ...

2023

Liewe Heksie vang vis

Liewe Heksie het ’n visstok present gekry. “Haai oe, dis vir my so lekker as ...

2023

Yekabani le Panty

’n Plekspesifieke ingrypingskuns-vertoning wat korte mette maak van patriargie, veral in die Suid-Afrikaanse konteks. ...

2023

The woman who fed the dogs

Michelle Martin, vrou en medepligtige van die kinderverkragter en -moordenaar Marc Dutroux, word deur die ...

2023

Stemme

Twintig akteurs, tien regisseurs, tien skrywers – spesiaal vir die 20ste Suidoosterfees. Kort, kragtige dialoë ...

2023

My kroon se krank

Mej. Suid-Afrika 2019, Zozibuni Tunzi, is so pas as Miss Universe gekroon en natural hair ...

2023

My hart is ‘n muurbal (en ander gedagtes)

’n Man raak verlief op ’n standbeeld. ’n Pa keer terug uit die dood. Die ...

2023

Mirakel

’n Teatergeselskap onder leiding van die befaamde Dante du Pré bevind hulle tydens die Depressie ...

2023

Met woorde soos kerse

Een van Antjie Krog se grootste geskenke aan Suid-Afrika is haar vertalings van gedigte uit ...

2023

Kraal

Kraal is ’n magiese herverbeling van die skrywer se voorvaderlyn in ’n poging om wonde ...

2023

Jantjies and the Pearls

Die Jantjies-gesin woon in die hartjie van Distrik Ses, vasberade om hul huis van gedwonge ...

2023

Iewers in die Grys

Heather haat pouse. Want al is sy die uitbundige dux-leerder, is sy bruin. En dis ...

2023

Hoerkind

Hy word ’n hoerkind genoem. Op ses gaan hy kinderhuis toe. Sy stiefpa skiet op ...

2023

Dude! Wa’s my phone?

Wanneer Dean September agterkom sy foon het weggeraak, loop dié jong entrepreneur dadelik op sy ...

2023

Bul

Een baas. Drie werkers. Een word vandag afgedank. Bitter baie boelie en baklei lei tot ...

2023

Magda Louw

Magda Louw bevind haarself in haar herfsjare op nasionale televisie en skielik is sy nie ...

20222023

Femme is Fatale

Optogte is georganiseer, stille protes het plaasgevind en die President het leë beloftes gemaak. In ...

2022

Tom gaan plaas toe

Verblind deur sy smart word Tom ingetrek in die familie se disfunksionele verhoudings, begeertes en ...